Lisa Se Klavier: аккорды на гитаре
На этой странице вы найдёте аккорды песни «Lisa Se Klavier» для гитары, а также полный текст композиции. Аккорды и текст размещены в обучающих целях, чтобы начинающим гитаристам было проще разобраться, как играть песню «Lisa Se Klavier» на гитаре.
Как играть на гитаре песню «Lisa Se Klavier»: аккорды, текст, разбор
Для начала давайте ознакомимся с оригинальными аккордами, которые используются в композиции «Lisa Se Klavier», оценим, реально ли научиться играть эту песню на гитаре для начинающих гитаристов, а затем посмотрим слова и аккорды песни и перейдём к разбору.
Аккорды песни «Lisa Se Klavier» для гитары
Чтобы сыграть песню «Lisa Se Klavier» на гитаре, вам нужно выучить следующие аккорды:
- G
- Em
- Am
- D
Слова песни «Lisa Se Klavier» с аккордами
G Em Ek het ‘n vriendin ver by die blou see G Teen die hang van Tafelberg Em As die son sak G Speel sy die mooiste melodiëe G Em Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart G Die klavier se grootste vreugde Em hartseer en verlange G verstaan die hart se diepste smart G Am Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Em En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie, G En sy laat my nooit huistoe loop Em Of afskeid neem G Em Voor my laaste sigaret nie G Em Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee G Kyk uit na Kaapstad in die nag Em Die liggies, en die swart G Em Swart see G Am Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Am Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Em En onder op die sypaadjie G Sien ek die bergie en sy maat Em Staan op en opkyk ver na bo G Em Vannuit die vullis van Oranjestraat G Em Hul ken al lank die klanke G Wat uit haar woonstel stroom Em Lank na twaalf, met die deure oop G Al moan die bure ookal hoe Em Word Lisa elke boemelaar se droom