Bartolomeu Dias: аккорды на гитаре
На этой странице вы найдёте аккорды песни «Bartolomeu Dias» для гитары, а также полный текст композиции. Аккорды и текст размещены в обучающих целях, чтобы начинающим гитаристам было проще разобраться, как играть песню «Bartolomeu Dias» на гитаре.
Как играть на гитаре песню «Bartolomeu Dias»: аккорды, текст, разбор
Для начала давайте ознакомимся с оригинальными аккордами, которые используются в композиции «Bartolomeu Dias», оценим, реально ли научиться играть эту песню на гитаре для начинающих гитаристов, а затем посмотрим слова и аккорды песни и перейдём к разбору.
Аккорды песни «Bartolomeu Dias» для гитары
Чтобы сыграть песню «Bartolomeu Dias» на гитаре, вам нужно выучить следующие аккорды:
- D
- A7
- D7
- G
- A
Слова песни «Bartolomeu Dias» с аккордами
D Die seilskip St Christofoor met kaptein Bartolomeu A7 Vaar langs die woeste kus van Afrika D D7 G D In die naghemel wink vreemde sterre so blink A7 D Ons voel verlore, ver van Portugal D Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog A Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika D G D Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai A7 D Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan By Walvisbaai verby, geen Kaap kon ons nog kry Die stormwinde waai ons by Kersfees verby Die nuwejaar gee net meer son en meer see Ons voel verlore ver van Afrika Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan Ooswaarts het ons gedraai, geland by Mosselbaai Die klipkruis geplant op die bodem van Afrika Drie dae oos, die bemanning word boos Bartolomeu Dias ons moet huis toe gaan Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan Tien jaar is lank verby, maar Indië moet hy nog kry Met Da Gama vaar hy weer om Afrika Maar die Kaap van Storms het sy geweld laat geld En Bartolomeu Dias sterf by Afrika Hys nou die seile hoog, tuur met jou seemans oog Waar is die Kaap waar's die eindpunt van Afrika Laat ons terug draai na 'n vriendelike kaai Bartolomeu Dias ons wil huis toe gaan