Sewe Sakke Sout: аккорды на гитаре
На этой странице вы найдёте аккорды песни «Sewe Sakke Sout» для гитары, а также полный текст композиции. Аккорды и текст размещены в обучающих целях, чтобы начинающим гитаристам было проще разобраться, как играть песню «Sewe Sakke Sout» на гитаре.
Как играть на гитаре песню «Sewe Sakke Sout»: аккорды, текст, разбор
Для начала давайте ознакомимся с оригинальными аккордами, которые используются в композиции «Sewe Sakke Sout», оценим, реально ли научиться играть эту песню на гитаре для начинающих гитаристов, а затем посмотрим слова и аккорды песни и перейдём к разбору.
Аккорды песни «Sewe Sakke Sout» для гитары
Чтобы сыграть песню «Sewe Sakke Sout» на гитаре, вам нужно выучить следующие аккорды:
- A
- E
- A7
- D
- E7
Слова песни «Sewe Sakke Sout» с аккордами
A E A Sannie het gesukkel om 'n "S" te sê E Want Sannie se ou tongetjie wou nooit reg lê A A7 D Maar Sannie het besluit om 'n plan te maak E A E7 En eendag loop sy hierdie lekker rympie raak A Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep E Sonder Sannie sê Sus Sannie sleep swaar A Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep E A Sewe sakke sout sleep swaar sowaar A E A Sannie het geoefen en haar bes probeer E En eendag slaan daar werklik nog 'n klankie deur A A7 D Sy hardloop na haar mammie en dié luister vies E A E7 Want Sannie druk haar tongetjie nou vas in haar kies A E A Juffrou het geweet wat die beste sou wees E Om spraaklesse te neem sou die kwaal genees A A7 D Gou het sy geleer om soos 'n slang te maak E A E7 Maar iewers het haar tongetjie weer vasgehaak A E A Sannie is nou groot het 'n kêrel gekry E Sannie het gewoeker met die soenery A A7 D Die liefde is blind of is dit dalk nie E A E7 Vir Sannie was die liefde net die regte terapie A Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep E Sonder Sannie sê Sus Sannie sleep swaar A Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep E A Sewe sakke sout sleep swaar sowaar A E A Sannie is getroud en is in haar skik E Drie kinders is gebore uit die huwelik A A7 D Maar toe die kinders praat was haar hart so seer E A E7 Want oor en oor moes sy die rympie leer A Sarel sê Sarel sal sewe sakke sout sleep E Gustav sê Gustav sal sewe sakke sout sleep A Stefan sê Stefan sal sewe sakke sout sleep E A Die hele dag hoor jy ssshhhh